tuis

die riebeek vallei akkommodasie tariewe kontak ons



Welkom by "Onse Kasteel"
Riebeek Kasteel

Gesetel aan die voet van Kasteelberg,
in die hartjie van die Swartland bied ons
bekostigbare, moderne, gemakliklike verblyf.

Dit behels drie groot "en-suite" kamers,
elk met sy eie private ingang en veilige parkering
wat tot 6 volwassenes kan akkommodeer.
Elk met 'n "kitchenette", tee/koffie fasiliteit,
eie yskas en mikrogolfoond en 'n swembad.

Stapafstand vanaf die middel van die dorp
wat 'n groot verskeidenheid restaurante
en interessante winkeltjies bied.

Als wat jy benodig vir daardie wegbreekslag
teen 'n billike tarief. Kinders welkom!

Vir ware plattelandse gasvryheid, bespreek nou by :
(+27) 022 448 1212 of e-pos by : kasteel@telkomsa.net


GPS Koordinate: 33023'13"S 18053'46"E

 


TERUG BOONTOE     

          
Vir Engelse weergawe kliek hier...